Travel

Hoe weet drake van die aarde?

In die Loebi stories gaan jou kleinding onder andere vir oupa Loebibus ontmoet. Oupa Loebibus is ‘n bekende uitvinder in Drakedorp.

Lees hier meer oor oupa Loebibus.

Oupa Loebibus het baie dink uitgevind, maar sy beste uitvinding is die Loebibus kyker! Dit werk amper soos ‘n teleskoop en dit staan op ‘n heuwel in Drakedorp. Hier kan drake gaan en na die mense op aarde kyk en so leer hulle baie van ons.

Indie prentjie hieronder sal jy die Loebibuskyker sien net agter Loebi-hulle se huis op ‘n heuwel. As jy mooi kyk sal jy vir Loebi sien wat oppad is om te klim tot heel bo sodat hy mooi kan sien!

In tema 5 van die 4-5 jarige Loebi stories (bloureeks) (koop die storie hier) leer jou kind meer van die Loebibus kyker en Loebi ook! Behalwe arme Loebi sukkel om sy een oog toe te maak as hy daardeur kyk so oupa Loebibus sit vir hom ‘n oogklap op. Dis hoe Loebi lyk!

 

Wonder jy hoe lyk dit as ‘n draak deur die Loebibuskyker kyk? Lees blouboekie (4-5 jariges) nommer 5!

Wens jy dat ons ook iets soos ‘n Loebibuskyker het waarmee ons na die drake op drakeplaneet kan kyk?

Wel hier is ‘n GROOT GEHEIM: Ons het! AL die Loebi boekies is jou kind se toegang tot die wonderlike en vreemde wêreld! Deur die Loebi reeks te lees word jou kind ‘n ontdekkingsreisiger soos wat hy/sy Loebi se wêreld elke dag meer en meer ontdek en meer leer van Loebi, sy familie en al die ander drake en diere op Drakeplaneet. Geniet die reis!

 

 

 

0 Comments

  • David

    Sed facilisis nibh eu lobortis consequat. Mauris et velit molestie, auctor eros suscipit, tempor vela neque, hendrerit vel pulvinar ut, ornare nec sapien. Suspendisse bibendum id molestie felis eget. Lorem ipsum dolor sit amet, est te posidonium omittantur, eu eum noster alienum graecis vix.

    • John Doe

      Lorem ipsum dolor sit amet, est te posidonium omittantur, eus eum noster alienum. Ceter euismd liquando has, tritani euripidis comprehensam arute graecis finibus urna tortor vix. Olor sit amet, est te posidonium omittantur, eu eum noster alienum.

  • Steve

    Mauris eu pellentesque ante. Curabitur leo nisi, porttitor at feugiat in, pulvinar et turpis naecenas liquam est quamullamcorper tincidunt leo, lobortis eleifen duis condimentum feugiat odio.

  • Stefan

    Poradus facilisis nibh eu lobortis consequat. Mauris et velit molestie, auctor eros suscipit, tempor vela neque, hendrerit vel pulvinar ut, ornare nec sapien. Suspendisse bibendum id molestie felisa eget. Lorem ipsum dolor sit amet, est te posidnium omittantu alienum gemeresole.

Leave a Reply to Stefan Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Alle produkte in die winkel is elektroniese/aflaaibare produkte tensy spesifiek anders aangedui Dismiss