Loebi blouboek 5: Loebi kyk deur die Loebibus kyker (tema: Wilde Diere)

Description

Hierdie produk is ‘n aflaaibare/digitale produk. Met aankope sal jy skakels na jou ‘downloads’ ontvang

Ouderdomsgroep: 4-5 jaar

Tema: Wilde diere

Wat jou kind hier leer: 

Wilde diere. Verskillende dele van diere, ander perspektiewe. Jou kind leer ook hier van een van Oupa Loebibus se bekendste uitvindings: die Loebibus kyker. Lees meer oor die Loebibus kyker hier:

 

Wat ontvang jy met aankope:

  1. Die boekie in eboek formaat – soos uitgelê in die voorbeeld hieronder. Hierdie weergawe kan nie uitgedruk word nie.

2. Die boekie in ‘n uitdrukbare formaat. Agtergronde is uitgehaal en boekie is aangepas sodat dit nie             te veel ink gebruik wanneer uitgedruk word nie.

3. Die storie voorgelees in MP 3 formaat.

4. Hierdie Wilde diere plakkaat in .jpg formaat

 

Voorbeeld bladsye uit die boekie. Die boekie bestaan uit 5 bladsye.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Loebi blouboek 5: Loebi kyk deur die Loebibus kyker (tema: Wilde Diere)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Alle produkte in die winkel is elektroniese/aflaaibare produkte tensy spesifiek anders aangedui Dismiss