Loebi pienkboek 1: Jy en Loebi (Tema: My Liggaam)

Category:

Description

Hierdie produk is ‘n aflaaibare/digitale produk. Met aankope sal jy skakels na jou ‘downloads’ ontvang

Ouderdomsgroep: 0-2 jaar

Tema: My lyfie

Wat jou kind hier leer: 

Hoe om vergelykings tussen tref. Ooreenkomste en verskille van verskillende lyfies. Getalle en liggaamsdele.

Wat ontvang jy met aankope:

  1. Die boekie in eboek formaat – soos uitgelê in die voorbeeld hieronder. Hierdie weergawe kan nie uitgedruk word nie.

2. Die boekie in ‘n uitdrukbare formaat. Agtergronde is uitgehaal en boekie is aangepas sodat dit nie             te veel ink gebruik wanneer uitgedruk word nie.

3. Die storie voorgelees in MP 3 formaat.

4. Hierdie My Liggaam plakkaat in .jpg formaat

 

Voorbeeld bladsye uit die boekie. Die boekie bestaan uit 5 bladsye.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Loebi pienkboek 1: Jy en Loebi (Tema: My Liggaam)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Alle produkte in die winkel is elektroniese/aflaaibare produkte tensy spesifiek anders aangedui Dismiss